Woorde

Die Man van die Ouvrou by die Hoekhuis

19012014456 Hierdie foto van die man wat lag is skaars..jy kry hom nie eintlik aan’t lag op ‘n kiekie nie.

Ons sluk maar so effens swaar vandag.

Wou net baie dankie sê vir al die bloggers wat bemoedig en sterkte toewens  vir vandag en diegene wat my privaat boodskappe gestuur het, en almal se opregte besorgdheid en gebede ons waardeer dit opreg.

 

Groetnis  of miskien moet ek eindig met my lank terug se Litnetblog-groet woorde:

LAAT DIT JUIG!

Advertisements

12 comments on “Die Man van die Ouvrou by die Hoekhuis

  1. scrapydo
    November 25, 2014

    Mooi so! Vasbyt en vasstaan daardiekant

    Liked by 1 person

  2. Net Ek
    November 25, 2014

    Ag baie sterkte vir julle Dirkie.

    Sommer ‘n grot druk vir jou.

    Liked by 1 person

  3. Spokie sny spoor
    November 25, 2014

    Aaag – baie sterkte aan julle.

    Liked by 1 person

  4. Tannie Frannie
    November 25, 2014
  5. Tannie Frannie
    November 25, 2014

    Die woordelose kommentaar hierbo was eintlik bedoel om ‘n drukkie te wees.

    Liked by 1 person

  6. rondomtaliedraai
    November 25, 2014

    Sterkte… ek wag en wag om te hoor!

    Liked by 1 person

  7. monicahaddad01
    November 25, 2014

    Mens kry nie daai lagplooitjies sommer van net nie, jy moet baie lag daarvoor en dis wat julle almal sal deurhelp, daai einste lagplooitjies….xx

    Liked by 2 people

  8. trynablogs
    November 26, 2014

    hoop hy lag spoedig weer so goedig

    Liked by 1 person

  9. seegogga
    Desember 7, 2014

    sterkte!

    Liked by 1 person

  10. perdebytjie
    Desember 10, 2014

    Ek is bietjie laat,maar baie sterkte in hierdie tyd.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on November 25, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 17,050 hits
%d bloggers like this: