Toe ek hierdie sien..
..het ek gedink aan https://slakkelak.wordpress.com. Bloot oor haar avatar. Die slakkie is van herwinne materiaal gemaak en kom uit Gary en Michael se tuin. Wie hulle werklik is, is onbekend … Lees voort
Tweegesprek
Die twee ou mense sit onder hul dierbare boom. Die koel luggie streel deur hulle gryshare. Hulle gesels nie. Hulle kla. Sommer so in die niet, of miskien nie. Sy: … Lees voort
Philip de Vos en Schlafe Schlafe
Sy stap hul slaapkamer binne. Hy sit op die bed, vooroorgeboë. Oë gesluit. Wiegend wiegend. Sy skrik, dink oor alles wat moontlik verkeerd kan wees. Besorgd ” ..is iets fout … Lees voort
Liewe Mia
Kersfees is vir ons ‘n Vreugdefees. Dankbaarheidsfees en ‘n Geloofsfees. Terwyl jy nog so klein is sal jy miskien die dag onthou as die dag van lig en vreugde en … Lees voort
Liewe Mia
Ouma erken ruiterlik, ek (eintlik ons)smelt soos roomys op ‘n warm somersmiddag , as jy glimlag. Ek erken ruiterlik , Ouma se hart gee so bokspring as jy so lekker … Lees voort
Liewe Mia
Elke oggend as Ouma die kar se deur oopmaak en ek sien die gesiggie Ouma wonder altyd wat dink jy as jy Ouma en Oupa sien. Ons albei al … Lees voort
Die Hoekhuis se Man ( ag verskoon maar die kruietaal..was nie ekke nie!!)
Lank lank gelede het die man van die Huis op die hoek ook opgehou rook. Die man se longblasie het stukkend gegaan, ‘n operasie is gedoen . Die een long … Lees voort
Wie ore het..
Die Ouvrou by die Hoekhuis het mos toeka se tyd al dié dowe oor. Dit het net mooi niks uit te waaie met ouderdom nie.Miskien ook .. Ek en Kameel(by … Lees voort
Toe kom die wysie sommer so navore ..en dit in die stort
..ek is nog effens beswaard. Miskien dié dat die wysie skielik so droewig in my hart opkom en ek so met trane onder die stort staan en huilween. (ek moes … Lees voort