Woorde

Bach / Ballet / Kitaarspel deur Sting

Advertisements

6 comments on “Bach / Ballet / Kitaarspel deur Sting

  1. perdebytjie
    Desember 11, 2014

    Sjoe dis mooi!Daardie meisie dans ongelooflik…ek kan my verkyk aan haar voete.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Desember 11, 2014

      Kan jy glo die kombinasie werk soos ‘n droom – en dit nogal met Bach en Sting!! Wonder of Net Ek ook hiervan gaan hou?

      Liked by 1 person

  2. Net Ek
    Desember 11, 2014

    Oeg dis HOENDERVLEISMOOI Dirkie!

    Sjoe sy dans fantasties! En ek het die grootste crush op Sting!

    (Ek self het ballet gedoen vandat ek so 3 jaar oud was, tot met gr 9 of 10. Toe los ek sommer alles. BITTER spyt daaroor)

    Liked by 1 person

  3. Spokie sny spoor
    Desember 11, 2014

    Ja, dis baie mooi en spesiaal. Dankie hiervoor.

    Liked by 1 person

  4. shadowwhisper
    Mei 22, 2016

    Wat ‘n kombinasie. Ek is mal oor Sting se musiek en lief vir klassieke musiek. Ek geniet ballet ook nogal. Puik video!!!!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Mei 22, 2016

      Ek dink dit is seker die wonderlikste vertolking ooit en kombinasie van Sting plus ballet, so bly jy het dit ook geniet.,.en dankie vir jou saamlees hier.

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Desember 11, 2014 by in musiek.

Blog Stats

  • 17,038 hits
%d bloggers like this: