Woorde

“At Least try..”

blogskryf

Advertisements

7 comments on ““At Least try..”

  1. rondomtaliedraai
    Desember 19, 2014

    Ag my liewe vriendin … ek het ‘n seer knie vandag … geen dansie of hoë hakkies vir my dankie. Maar meonie dat ek julle keer nie nie

    Like

    • ddupl3ss1s
      Desember 19, 2014

      Ag Tina , mens kan sit-sit seker ‘try’ veral die blog skryfstorie- eintlik was die ‘at least’ vir my sigselwers bedoel, ek het nie eens lus om te probeer te blog nie..

      Like

      • rondomtaliedraai
        Desember 19, 2014

        Ag nee more skyn die son weer… haal diep asem en lees ‘n grappie of iets. Sterkte

        Like

  2. crlredelinghuys
    Desember 19, 2014

    Dis baie waar!

    Liked by 1 person

  3. scrapydo
    Desember 20, 2014

    Wonder of dit n ouderdomsprobleem is om nie lus te voel of belang te stel om iets te wil skryf of blog nie! Ek sit met selfde ding. As ek nie gedwing word om te gaan sit en te skryf nie los ek dit sommer uit!

    Liked by 1 person

  4. Spokie sny spoor
    Desember 25, 2014

    Ja, as ek julle kommentaar hier bo lees, besef ek weereens, oud word is nie vir sissies nie. Wie kon raai dat jy party dae normaal sou aangaan, terwyl jy nie daartoe voel nie …
    Sterkte vir ons almal.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Desember 19, 2014 by in Ander mense se aanhalings.

Blog Stats

  • 17,050 hits
%d bloggers like this: