Woorde

Philip de Vos en Schlafe Schlafe

Sy stap hul slaapkamer binne.

Hy sit op die bed, vooroorgeboë. Oë gesluit.

Wiegend wiegend.

Sy skrik,  dink oor  alles wat moontlik verkeerd kan wees. Besorgd   ” ..is iets fout ? Voel jy nie lekker nie?”

Sy oë vlieg oop vuurvonke..”sjuut!!! ek luister Schubert”

Indien jy dalk nie Meneer Philip de Vos se program op RSG  Die Musiek en die Mens , gevolg het nie is ek nou half jammer. Wonderlike reeks oor Franz Schubert.

..en die ou vrou ?

Sy het stil langs haar ou man gaan sit,  oop oog  geluister na die pragtige vertolking van Schlafe  Schlafe.

Hulle het nie verder gesels nie, soms is daar mos nie woorde nodig nie.

Advertisements

12 comments on “Philip de Vos en Schlafe Schlafe

  1. rondomtaliedraai
    Desember 28, 2014

    ‘n Besonderse program

    Liked by 1 person

  2. trynablogs
    Desember 28, 2014

    klokhelder stem

    Liked by 1 person

  3. perdebytjie
    Desember 29, 2014

    Pragtig.Schubert is een van my gunsteling komponiste…pragtige klavierwerke,wat ek graag speel.

    Liked by 1 person

  4. scrapydo
    Desember 30, 2014

    Is die Philip de Vos die skrywer?

    Like

    • ddupl3ss1s
      Desember 30, 2014

      Ja en vertaler oe en ek geniet sy kinderboeke se vertalings. en weet jy hy kan pragtig sing en hy het boek geskryf oor sy blogs.

      Like

      • scrapydo
        Desember 30, 2014

        Ek het al sy kinderboeke altyd gelees. Ek was verantwoordelik vir kinderafdeling in bib en het altyd die nuwe boeke eers self gelees. HY is darem dan n besondere talentvolle mens!

        Liked by 1 person

  5. dolosgooi
    Desember 31, 2014

    Goed vir hom.

    Liked by 1 person

  6. Tokeloshe
    Desember 30, 2015

    Pragtig!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Desember 30, 2015

      Ek het self weer daarna geluister, miskien moet ek die woorde leer en vir hierdie huis se 2 kleinkinders sing, Mia hou eerder van Barney se “I love you…”

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Desember 28, 2014 by in Gedagtes vir die dag. and tagged .

Blog Stats

  • 18,026 hits
%d bloggers like this: