Die man met die Kopdoek.
Daar is ‘n paar manne wat ek ken – of liewer kennis dra van – wat kopdoeke dra. Die man met die stem wat Politieke kommentaar lewer. Die narkotiseur , … Lees voort
Die Hoekhuis
Vanoggend gesels ek en Mia se Ma oor ditjies en datjies. Dagbeplanning. Mia se beplanning .. haar etenstye en wat op haar spyskaart is. Ons gesels van politiek tot droogte … Lees voort
Liewe Mia
Toe ons , ons oë uitveë , kan jy al sit. Dit word nou die lekkerste lekker tyd, die selfsit. Jy kan self speelgoed uit ‘n bondel kies. Dit bevoel … Lees voort
Ex Libris
Sy staan by die Boeketafel. Oë beweeg oor stowwerige titels van lankvergete boeke. Voorgeskrewe boeke. Sy wonder wat het van die jonge dogter geword. Die een wat dit nodig ge-ag … Lees voort
Humor versus Kanker
As jy Kanker het, gesels julle gemaklik met mekaar oor die onderwerp? of ..maak jy moed bymekaar en bedink en oordink jou woorde om daaroor te gesels? Deesdae praat (L.W … Lees voort
Sometimes it sucks being a Dad
Originally posted on Ah dad…:
Someone once said: “As I get older my parents seem to get wiser.” I say: “Having kids makes me feel stupid for thinking my parents were stupid,…
SMS
“D.du Plessis, Kaizer Chiefs are winners, trust them with your Funeral cover! Reply YES (FREE). STOP to opt out. T&C. Hollard Life Assurance Co Ltd. “ Ek het vir iemand … Lees voort
My Ouma is in …
My Ouma het na Almahart geruik, Lennon se medisyne. Dit moes vreeslik sterk gewees het of vrek sleg. Dit is so druppelsgewys op ‘n teelepel suiker gedrup en gehap. Ek … Lees voort
Asemskep
Ons twee het mandjie gepak en gery. Ek is ‘n boorling uit die Koepel. Toe ek daar was , het ek dit nie waardeer nie, nou verlang ek na die … Lees voort
Hout
Du Ahnungsloser Wenn du wüßtest…. Sie ziehen mich magisch an, deine Augen, dein Mund, wie der Mond die Gezeiten. Ebbe und Flut herrschen in meiner Gefühlswelt. Verbotene Sehnsucht kommt und … Lees voort