Woorde

Handel

Advertisements

11 comments on “Handel

  1. carolredelinghuys@Losbek
    Januarie 17, 2015

    Een van my all time favourites! So mooi!

    Like

  2. vuurklip
    Januarie 17, 2015

    Kontra tenoor. Verstommend.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Januarie 18, 2015

      Ek het vanoggend by Bruggie ‘n link gekry oor die verstommende stemme van Kontra Tenore. Het in youtube ‘n gedeelte geluister waar met Andreas Scholl gesels is, sy praatstem geensins beduidenis van hoë klank.

      Like

  3. katrina
    Januarie 18, 2015

    Baie mooi! Een van my gunsteling stukke.

    Liked by 1 person

  4. katrina
    Januarie 18, 2015

    ‘n Mens kry nie baie kontra-tenore nie en dis ‘n tipe stem wat nie altyd deur almal waardeer word nie, maar baie besonders!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Januarie 18, 2015

      Gelees die opera rolle wat vir Kontra tenore geskryf was, is vroeër deur vroue gesing ..

      Like

      • katrina
        Januarie 18, 2015

        Dit sal my nie verbaas nie. Nes met seunsoprane is daar egter ietsie spesiaals in hierdie manstemme wat dit baie meer ryk en kleurvol maak. Manlief het ‘n CD wat deur vier kontratenore gemaak is en dit is ongelooflik mooi.

        Liked by 1 person

      • ddupl3ss1s
        Januarie 18, 2015

        Dit klink na wonderlike CD!

        Like

  5. Spokie sny spoor
    Januarie 19, 2015

    Ongelooflik!

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Januarie 17, 2015 by in musiek.

Blog Stats

  • 17,038 hits
%d bloggers like this: