Sabie en omgewing
Fotos is wonderlik om weer na te kyk , maar die werklikheid van natuurskoon wat jy nie in woorde kan omskryf nie, bly sielevoedsel. Die heerlikheid van die omgewing , … Lees voort
Die twee oppie hoek..
Die Ou vrou op die hoek , sy en haar oude man gaan so week of wat weg. Sy begin inpak. Sy maak nie lysies nie sy begin spontaan by … Lees voort
Leonard Cohen
Dit was gister die dag van Valentino . Liefde word nie gedateer nie en het nie vervaldatum nie
Liewe Mia
Ek het vandag vir jou Mamma vertel, jy gaan definitief hou van sing of ritme of iets musikaal. Ouma is sommer uit haar vel uit van blydskap as jy jou … Lees voort
Die vrou by die Hoekhuis
Stil hou sy haar dop. Handjie oop. Draai die hand met gewriggie heen-en-weer. Handbrug ..palm, handbrug, palm. Skielik- vingers met vinnige beweging oop toe oop toe die kraai laggie die … Lees voort
Liewe Mia
Jy is nou al 8 maande. Jy maak geluidjies soos die Houtkapper hier in ons tuin ..so grrrr geluidjie , en skielik blaas jy . Nogal gedink jy sal beslis … Lees voort
Blogging With Photos
Originally posted on Live to Write – Write to Live:
A photo I took, cropped and resized for my post, January in Vermont. These last few months have been an…