Woorde

Sabie en omgewing

Fotos is wonderlik om weer na te kyk , maar die werklikheid van natuurskoon wat jy nie in woorde kan omskryf nie,  bly sielevoedsel.

SAMSUNG CSC

SAMSUNG CSC

SAMSUNG CSC

SAMSUNG CSC

Die heerlikheid van die omgewing , daar is soveel besienswaardighede  .. te kies en te keur , het tot ‘n dagbesoek in die Krugerwildtuin  ingepas.

SAMSUNG CSC

SAMSUNG CSC

SAMSUNG CSC

Tot kuns van ander aard by Sudwalagrotte teëgekom.

Fotos is deur my Geliefde geneem.

Advertisements

12 comments on “Sabie en omgewing

  1. melouisef
    Februarie 27, 2015

    En haha vir die kunswerke.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Maart 1, 2015

      Daar by die grotte is ander beeldjies ook uitgestal, ek wonder net wie het die kunswerke gedoen.

      Like

      • melouisef
        Maart 1, 2015

        Ek onthou .. nou ni die tipe goed wat in my smaak val nie

        Liked by 1 person

  2. scrapydotwo
    Februarie 27, 2015

    Dis werklik natuurskoon! Dankie vir die mooi fotos om mens weer daaraan te herinner aan hoe nietig ons as mens is by sulke pragtige plekke. Verlang nou terug na Drie rondawels en omgewing

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Maart 1, 2015

      Ek het net gedink mens raak seker nooit moeg van boomryke omgewing en watervalle nie.. ai dit is darem mooi!

      Like

      • scrapydotwo
        Maart 1, 2015

        Stem saam .Bome en water is so rustig

        Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai
    Maart 1, 2015

    Lekker … jy maak my lus om oor daar te foto’s neem
    Dis lekker dat julle terug is

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Maart 1, 2015

      Ons het nie eens al die kennis van fotografie nie en daar is mense wat fotos neem met wonderlike toerusting, daar is nog so baie wat mens afneem, van kleinste blommetjie tot grootste denkbare diere. Altyd lekker om ander omgewing se besienswaardighede af te neem.

      Liked by 1 person

  4. netjane
    Maart 1, 2015

    Ek hou van die stok kameelperde!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Maart 1, 2015

      Laat my aan warhorse se opvoering perde dink. Ek wens net daar was mense wat meer inligting vir ons oor kunstenaar kon gee.

      Like

  5. Spokie sny spoor
    Maart 2, 2015

    Mmm – ja, dit bly maar ‘n spesiale omgewing. En die fotos is ook baie oulik. Ek hou van die eerste een se dept-of-field.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Februarie 27, 2015 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 17,013 hits
%d bloggers like this: