Die 30ste Maart
Ek skryf die blog voortydig. Sedert die 30ste Maart 1953 het twee-en-twintigduisend seshonderd vier-en- veertig(22644) dae verloop. (google wysheid).Dit laat my sommer ouer voel. Dieselfde Kalender wat destyds in Maart … Lees voort
Wie ore het laat hom hoor…
Sy is doof . Die een oor suis soos die oseane die ander oor moet deesdae met meer konsentrasie luister. Dié raak oorwerk en begin ook al wonder oor woordklanke. … Lees voort
Anderman se blyplek
Soms kuier ons naweke iewers waar ons kan rondkyk en rondry en oorslaap. Die voorafkyk na slaapplekke altyd lekker . Druk die knoppie op hul advertensieblad en jy kan so … Lees voort
Het jy al van haar gehoor ?
As jy liefhebber van Harpmusiek is, mag jy dalk van Lavinia Meijer gehoor het. Volgens my Geliefde, is almal nou nie juis gaande oor Engeltjie musiek nie. Ek het via … Lees voort
Naasteliefde
Soms stap hier pasiënte in. Sonder afspraak. Hopend dat hul gehelp kan word. Die nood hoog en pynlik, soms kloppend. Soms gebeur daar iets so kosbaar soos medemenslikheid een laat … Lees voort
Byklanke
Klank is vir my meer opvallend in die Herfs. Miskien is die duiwe meer aan’t koer. Die sagte klanke van allerhande voëls meer hoorbaar. Goed vir die siel. Ander klanke … Lees voort
Liewe Mia
Jy het intussen al nege maande oud geword. Ook het jy intussen sommer twee tande gelyk, ryker geword. Ek het gedraai met die briefie sodat ons darem ‘n effense glimps … Lees voort
Blog
Bloggers het ook die probleem, veral die uwe. Hoekom? Voorheen het gedagtes in ‘n sin hulle kom tuismaak, soms het die idee my so gepla dat ek wraggies in die … Lees voort
Dirkie se gat.
Perspektief: Vermoë om dinge in hul verhouding tot mekaar te sien. Bogenoemde woord of handeling is nie baie gewild by die uwe nie. Hy sal agter sy kameralens staan en … Lees voort