Liefste Mia
Daar het al soveel gebeur . Jy’t so vinnig begin groei..skoon uit jou klere uit. Ouma sal nou nie durf waag om iets te sê oor gewigtoename nie. Om dit … Lees voort
Donderend en dit was ‘n heeltemal ander overture nie 1812 s’n
Gister gedink, jy is so pragtig. Vanoggend lê jou prag en praal in ‘n sirkel -‘n radius van jou grootte, op die grond. … Lees voort
BRAVO !
Hier by die Hoekhuis staan ek vroeg op. Die Kinders se spreekkamer en Kantoor is hier terplaatse. Dié Ma moet darem aanvaarbaar geklee wees teen albei hier stilhou. Vanoggend, het … Lees voort
Die dag breek aan’t skerwe..
Vanoggend, 3 uur in die môre, gaan die Huis oppie hoek se alarm aan’t skree. Buks die brak hef sy getjank aan, in harmonie met alarm. Kop agteroor ..whie whie … Lees voort
Padlangs
Vanoggend het ek aan Me Strong gedink( Engelse onderwyseres). Iewers gedurende 1971 het sy in mondeling gevra jy moet die pad van jou huis af beduie tot by die skool … Lees voort
Mia
Hierdie is nou nie ‘n Mia-brief nie. Ek het al hierdie foto op my Facebook blad geplaas, die ore het haar Pappa gekoop vir een of ander liefdadigheid fondsinsameling. Hul … Lees voort
Stomme Nursie!
Na die goeie nuus , nogal gedink vannag slaap die uwe ontspanne , die onderbewussyn gevoed met positiewe gedagtes – nee wat! Nietemin ek onthou die vorige ondersoeke , die … Lees voort
Vreugde
Ouderdom het die neukery – As jy verskriklik bly is , huil jy. Gewoonlik net so opwelf van trane in die oë. As jy kwaad word raak die gesig donker … Lees voort
Liewe Mia
Ouma het vir Mamma gevra vir fotos om die geskiedkundige oomblik as Bewysstukke te verewig.. Die eerste kruip. Stap 1 Jy maak gereed, vir die groot oomblik… Jou Ma lê … Lees voort