Woorde

Mia

Hierdie is nou nie ‘n Mia-brief nie. Ek het al hierdie foto op my Facebook blad geplaas, die ore het haar Pappa gekoop vir een of ander liefdadigheid fondsinsameling. Hul moes dit opsit  ..al die manne tydens  ‘n ‘Paintball” speletjie.. Bly vir my vreemd -mans wat soos kinders  skietspeletjies speel..nietemin die haasore lyk vir my mooier op Mia se kop. Ek plaas eintlik die foto spesiaal vir my  vriendin wat nie facebook het nie maar wel  my blog lees.  Liefde van Mia aan Tannie E…mia habgood hasie edit

 

 

 

 

 

 

12 comments on “Mia

  1. perdebytjie
    April 16, 2015

    Dis skatlik verby!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 17, 2015

      “Hoekom is Ouma se ore so groot ?” dit sal ek opsit as ek die dag Rooikappie gaan vertel ..

      Like

  2. Spokie sny spoor
    April 16, 2015

    Aaag – Mia is te oulik! Mooi foto.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 17, 2015

      Dit is die oulikste ore .. jammer ek het nie foto van die manne wat Paintball gespeel het met die ore op nie!

      Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai
    April 16, 2015

    Ooooo ons gaan die kleinding nog baie geniet

    Liked by 1 person

  4. Tannie Frannie
    April 16, 2015

    As ek haar gelukkige gesiggie sien, voel ek sommer beter oor die hele ou wêreld!

    Like

  5. Sparkle
    April 17, 2015

    Opgedollie net ‘n neclace ook sien ek! Te cute ou dingetjie. Ek het al een keer paintball gespeel en ek kan verstaan hoekom die manne so daarvan hou. Dis baie pret!

    Bygese mans is mos maar anderste as ons aanmekaar geskroef, ek dink hulle het nodig om hulle mangoed te doen! Die haasore maak hul egter ‘n makliker teiken om raak te sien. Tsk-tsk.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 17, 2015

      Daai neklace is tandekrale (ek glo net mooi niks aan die storie nie) volgens die Mamma het die amber een of ander uitwerking dat tandekry minder pynlik of makliker of wat ookal gebeur- kom ek vertel jou dit is sommer storie dorie daardie!!

      Like

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on April 16, 2015 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 36 520 hits