Woorde

Donderend en dit was ‘n heeltemal ander overture nie 1812 s’n

Gister gedink, jy is so pragtig.

Vanoggend lê jou prag en praal in ‘n sirkel -‘n radius van jou grootte, op die grond.

 

 

 

Digital Image

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Foto langjare gelede  geneem met  selfoon. Intussen het die Boom groter geword , die boom se blare wat in die wind beweeg soos klein handjies met vingertjies wat knaend waai en waai…koebaai.

Laasnag kon mens gekneusde kakiebos ruik.   Vanwaar gehassie , die skielike haelbui so donderend op ons dak? Die wind! Wie weet waar Willem Wouter woon/ Willem Wouter woon waar woeste Weste winde waai..

Wonder hoeveel huise gaan dakloos wees . Wonder hoeveel skotteltjies met water staan waar jy ook  verwonderd staan en dink,  was daar ‘n gat?

Luister na blits en slag en sagte poing in skottel.  Musikale poing poing..slaap sag.

Dit is Donderdag 23 April 2015

 

 

Advertisements

7 comments on “Donderend en dit was ‘n heeltemal ander overture nie 1812 s’n

  1. monicahaddad01
    April 23, 2015

    Ek het al vergeet hoe voel ‘n hoëveld storm, ek mis dit……

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 23, 2015

      Hael lê dik vanoggend.. erge storm eerder geklink soos wolkbreuk , vreemd die storm in die nag.

      Liked by 1 person

  2. scrapydotwo
    April 23, 2015

    Mens kan ook nie meer voorspel hoe weer is of gaan wees nie. Snaaks dat dit in die nag gehael het!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 23, 2015

      Glo ontsettend skade aan plekke in Meyerton.

      Like

      • HesterLeyNel
        April 23, 2015

        Hmmm? Ek het nou-net op die nuus gesien. Ek het ook net betyds getrek. Was daar baie skade in woonbuurte?

        Like

      • ddupl3ss1s
        April 24, 2015

        Ek ook net gehoor, Meyerton is erg getref deur haelstorm. Hier nie skade- klink net erg so nagtelike donderende haelbui

        Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai
    April 23, 2015

    Ai … dis ‘n snaakse tyd van die jaar?

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on April 23, 2015 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,026 hits
%d bloggers like this: