Sy hou van ….
Sam Toft se kunswerke Iets daaraan laat my aan die 2 ou mense op die hoek dink. Die dik hondjie van Meneer Toft altyd teenwoordig. Nie dat die oude vrou … Lees voort
Persoonlike uitdaging
Op my pinblad het ek eendag hierdie gepin onder afdeling Posbus… toe gaan haal ek maar vanoggend pos uit .
Blog 14 Mei 2015
Om by jou blog se statistieke in te loer is soos om hersiening te doen. Jy sien daar is van jou blogs gelees wat jy toeka al vergeet het.
An inefficient use of the word “proud”.
Originally posted on Ah dad…:
As soon as the nurse plucks that red, screaming infant from his mother’s womb and place him/her in your arms you become a Dad. It’s an immediate association. …
Dinsdag – 12 Mei 2015
Ek geniet dit om na die mense te kyk, byna dieselfde as by ‘n stoepkafee.
Ek lees te min
Het vreeslik agter geraak met blogs lees. Jammer , ek lees te vinnig , om later te herlees en voor jy kom kry is dit Vrydag en die lees stapel … Lees voort
Liefste Mia
Vandag is die eerste Moedersdag vir Mamma. Ouma wil net vir jou vertel, van nou af tot jy self ‘n roosterbroodjie kan maak , sal Pappa moet onthou van die … Lees voort