Woorde

Persoonlike uitdaging

mooi praatOp my pinblad  het ek eendag hierdie gepin onder afdeling Posbus… toe gaan haal ek maar vanoggend pos uit .

Advertisements

13 comments on “Persoonlike uitdaging

  1. scrapydotwo
    Mei 14, 2015

    Mmmm, dis gewigtig!

    Liked by 1 person

  2. Griet
    Mei 14, 2015

    O vrek. Ek skryf dit nou sommer op ‘n stuk papier en plak dit op my tafel vas………..

    Liked by 1 person

  3. Sparkle
    Mei 14, 2015

    Okey … kom ons probeer dit eers net vir hierdie uur!

    Liked by 1 person

  4. Korrelkop Kahuna
    Mei 14, 2015

    Babatreëtjies. Is daar nie ‘n 3 minute en 3 ure opsie ook nie?

    Liked by 2 people

    • ddupl3ss1s
      Mei 14, 2015

      Sodra babas begin leer loop , struikel hul ook vreeslik maklik, is maar moeilik, voordeel is nou gaan ek elke keer aan hierdie ‘cleaning piece’ dink en my tong vasbyt..minstens probeer!

      Like

  5. rondomtaliedraai
    Mei 14, 2015

    Ag nee wat… die menslike natuur is lynreg daarteen ingestel. Ek doen my bes maar dit gaan met sukkelend

    Liked by 2 people

  6. monicahaddad01
    Mei 15, 2015

    Ek beter ook ‘n bietjie pos gaan uithaal vir ‘n slaggie…..

    Liked by 1 person

  7. Toortsie
    Mei 16, 2015

    Die eerste een is al moeilik…

    Like

  8. Rob Alberts
    Julie 8, 2015

    Mooie uitdaging!
    Ik doe mee.

    Zomerse groet,

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Mei 14, 2015 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: