Facebook , en “On This day 2014”
Gister gesels ek en Ronel oor die Rissiepitte, sy wou weet wat het van my blogonderwerp geword. Toe grawe ek nou maar deurmiddel van vandag se jaargelede herinnering , die … Lees voort
Junie 26, 2015 · 12 Kommentaar
Vreugde
Mia, het verjaar Kleintyd het Mia se Mamma , eendag vir my verseker – nadat ek haar moederlik gevra het wees tog soet vandag- “Moenie bekommerd wees nie Mamma, ek … Lees voort
Junie 7, 2015 · 21 Kommentaar
Liewe Mamma en Pappa
Hierdie briefie spesiaal vir die 5 de Junie 2015 Mamma en Pappa , vandag is dit my beurt om te skryf. Ek is vandag een jaar oud. Kan julle glo! … Lees voort
Junie 4, 2015 · 18 Kommentaar