Woorde

Kleur Dosyne.

wolstoor

Advertisements

13 comments on “Kleur Dosyne.

  1. scrapydo2.wordpress.com
    Junie 15, 2015

    Dis n goeie idee as jy reste gebruik om lappies te hekel of brei. Mens kan wol by gaarjy aan onderkant laat uitkom. Wolle kan dan nie eurmekaar raak nie

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 15, 2015

      Slimplan, breiseisoen of eerder wolseisoen.

      Like

      • scrapydo2.wordpress.com
        Junie 15, 2015

        Ja en al daardie wolle wat mens lekker kan opbrei in n kombers.

        Liked by 1 person

  2. monicahaddad01
    Junie 15, 2015

    Ooooo hoe lus maak jy my nou vir brei!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 15, 2015

      Monica ek het gedink dit is die oulikste bêreplek vir klein bolletjies..dink net sulke strepies breiwerk, ag ek hou van strepies!

      Like

  3. monicahaddad01
    Junie 15, 2015

    ….en as dit Fair Isle strepies is, is dit nog lekkerder, want mens kan nie wag om te sien hoe lyk die volgende strepie nie.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 16, 2015

      Jy is so oulik, om te Fair Isle is dieselfde as om te kan skilder, nee wat Dirkie leer nog so met youtube se goeters oor brei , ek sal serpe en op die uiterste Mia se mussies probeer en natuurlik hanger oortreksels, sulke modernes,, dit met soos kunswerke lyk nie tjoef tjaf nie, en deesdae se kunswol is so pragtig en met so een bol angora waarvoor jy duur betaal kan jy darem seker ‘n paar blokkie brei vir sagte kombers voor tv..baie planne min hande!!

      Like

      • monicahaddad01
        Junie 16, 2015

        Jong as die breigogga eers gebyt het….. een van die dae brei jy Faire Isle komberse ;-)

        Liked by 1 person

  4. rondomtaliedraai
    Junie 15, 2015

    Jy het ‘n mooi versameling

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Junie 16, 2015

      Nee hierdie is nie myne nie, ek het baie wol, vreeslik baie, ek wens net ek kan iewers nog die masjien ding kry wat mens oorskiet wol mee opdraai. Vroeër het mens dit gekry by die breimasjienwinkels, dit draai die wol netjies op ..ek wil so strepies oortreksel brei vir stomme Lilly die antieke kat se kussing,

      Liked by 1 person

  5. Stories Uit My Wereld
    Junie 25, 2015

    Vindingryk

    Liked by 1 person

  6. Rob Alberts
    Junie 26, 2015

    Een mooie en praktische oplossing.

    Zonnige groet,

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Junie 15, 2015 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: