Woorde

Die storie van Roselina Mokoena

Ek Reblog hierdie blog- vandag jaargelede se inskrywing. Facebook herinner my altyd wat ek op hierdie dag te vertelle gehad het,  uit die jare her. Wonderlike ou Moeder se storie oorvertel deur Anna Moabi.

Woorde

My Anna Moabi vertel vanoggend vir my die mooi verhaal van die merkwaardige vrou in hul gemeente uit die Twelve Apostel -kerk.

Roselina Mokoena (uitspraak Môkwêna) reeds 96 jaar oud. Die gereelde kerkganger. Die vat-nie-twak-van-enige-een in die gemeente nie. Die Priester was glo ook lugtig vir die oue moeder.

Klokslag vyfuur Sondag oggende staan sy op , die was,  aantrek , eet,  reg vir die afspraak met die Here. Van kop tot tone blink, neem sy haar plastiekstoel in die een hand staptog kerk toe. Glo darem nie te vêr van die kerk gewoon nie.

Voor die nog geslote deur van hul kerk sit sy haar stoel neer, en wag.Gewoonlik al van 6 uur af.. Die kerkdiens is veronderstel om 8 uur te begin, stiptelik. Dit het Ou dame Roselina teen die mure uitgedryf  dat daar nooit daaraan ag gegee is nie. Ewig die Priester aangespreek ..die gemeentelede die kind(al…

View original post 296 more words

Advertisements

One comment on “Die storie van Roselina Mokoena

  1. rondomtaliedraai
    Julie 16, 2015

    Spesiaal

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 16, 2015 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 18,053 hits
%d bloggers like this: