Diagnose
Sy is besig om die spreekkamerdeure te sluit. Ons staan en gesels oor ditjies en datjies onder my dierbare boom. Steeds blaarloos . Takke ten hemele. Haar Pa vra : … Lees voort
Augustus 25, 2015 · 14 Kommentaar
Terapie – ouderdomsbeperking- weens my gekruide woorde..
Originally posted on Woorde:
Om te blog is vir my terapie. Dit weerhou my soms van wrede kommunikasie met siele wat binne tref- of hoorafstand- van my woordvloei en tranedal …
Augustus 21, 2015 · 5 Kommentaar
Liewe Mia
Ouma het lanklaas geskryf. Eintlik het Ouma vir Mamma vertel ek dink met jou 1 jaar verjaarsdagbrief, was goeie afsluiting van briewe. Eergisteroggend kry ek toe van mamma ‘n whatsapp(dit … Lees voort
Augustus 17, 2015 · 19 Kommentaar