Weemoed
Ek werk met mense se stemme. Sy werk met die mens agter die stem se voete. Soms ontmoet ek die mens . Sy breekbare figuurtjie. Die kruisbande met Rotariërs kenteken … Lees voort
September 14, 2015 · 19 Kommentaar
Kodetaal
Indien sy haar handsak ná aandete op die tafel sit, beteken dit die geselligheid moet binne vyf minute beeïndig word. Indien sy haar handsak op die vloer neersit, beteken dit … Lees voort
September 7, 2015 · 16 Kommentaar