“What’s Old is New Again”
Ek het hierdie boekstutte ontdek by Pinterest. Natuurlik het ek na die boeke ook geloer waarby hul wagstaan. . Flynn “Knihovna” Carsen is die Pinner. Die Pin is verkry vanaf … Lees voort
Oktober 24, 2015 · 5 Kommentaar
Annah ( hier mag dalk ‘n kruwoord verskyn, aan diegene wat sensitief is)
Annah is deel van ons huishouding, al woon sy nie terplaatse. Ek ken haar kinders(al is dit net in naam) ek ken haar broers (al is dit ook net in … Lees voort
Oktober 20, 2015 · 28 Kommentaar
Die Huis oppie hoek se mense
Wou net vertel Ons kry ook deesdae meer warm as ander dae, die dierbare boom met sy groen skaduwee kan ook net soveel help.Gister het ek gewonder oor waaiers in … Lees voort
Oktober 12, 2015 · 18 Kommentaar