Woorde

“What’s Old is New Again”

Ek het hierdie boekstutte ontdek by Pinterest. Natuurlik het ek na die boeke ook geloer waarby hul wagstaan.

.   Flynn “Knihovna” Carsen is die Pinner.  Die Pin is verkry vanaf Dot&Bo –   dotandbo.com met bogenoemde opskrif.

Miskien moet daar aan ‘n Afrikaanse woord gedink word vir Pin en Pinner en Pinblad..

boekstut oud en nuut

Advertisements

5 comments on ““What’s Old is New Again”

  1. perdebytjie
    Oktober 24, 2015

    Seker toevallig,maar aan die man se kant is die boek met woorde “savage” en “Slaughter” en aan die vrou se kant “loved”,”poems”en “green”.Hehe,ek sê dit tong in die kies!

    Liked by 2 people

  2. Daniël Bezuidenhout
    Oktober 24, 2015

    Julle is baie skerp en waarnemend!

    Liked by 2 people

  3. Spokie sny spoor
    Oktober 26, 2015

    Lyk omtrent net jare oue toeka se boeke …

    Liked by 1 person

  4. Toortsie
    Oktober 27, 2015

    O gits, hier kom klaasvakie ook aan. :)

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Oktober 24, 2015 by in Ander mense se aanhalings,Boekstut -,Pinterest.

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: