liewe Kian
Ouma het mooi gevra dat ek asseblief met jou moet gesels. Dit maak haar vreeslik bly, en vir Oupa en vir my Mamma, maar ek belowe jou, hierdie briefie skrywery … Lees voort
November 29, 2015 · 13 Kommentaar
5 stappe hoe om ‘n bra aan te trek
Nie vir sensitiewe kykers. Fotos van bewerige, dynserige kwaliteit wat duidelik blyk die persoon wat fotos geneem het, se selfoon was ook bewerig veral omdat die onderwerp/voorwerp – vinniger as … Lees voort
November 10, 2015 · 35 Kommentaar
9 November 1974
Ek lees graag met ons Huweliksherdenking hierdie gedeelte van Bob Marley. Oor die uwe en Geliefde se 41 jaar gaan ek nou niemand onder wanindruk bring dat dit ewig maanskyn … Lees voort
November 9, 2015 · 27 Kommentaar