Woorde

Blog ?

onthou 2

Advertisements

5 comments on “Blog ?

  1. Spokie sny spoor
    November 30, 2015

    Ja? Vertel bietjie jou inspirasie ook om te blog?

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      November 30, 2015

      Hierdie is om my te herinner, deesdae gaan dit so poer-poer ! Lank gelede by Sarie begin blog en toe Litnet en by WordPress. My een WordPress blog het ek gesluit , nou is ek bitter spyt jare se blogs weg. Natuurlik is daar die kere wat ek my wagwoord vergeet het..ag ja – nou vee ek niks uit nie, ek rus net bietjie, tot ek weer gemotiveerd raak met idees en woorde en praatjies en geselsies.

      Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai
    November 30, 2015

    My hart is seer oor my my blog … net die naam is oor en dan ‘n simpel blog met die naam opdateerlysie!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Desember 1, 2015

      Ek dink al die ure se idees en dink en skryf , tjoef tjaf weg.

      Liked by 1 person

      • rondomtaliedraai
        Desember 1, 2015

        Ja en ek het dit nooit geêre nie want mens is mos net sentimenteel Dis nie asof mense enige waarde daaraan kan gee nie?

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on November 29, 2015 by in Ander mense se aanhalings.

Blog Stats

  • 19,085 hits
%d bloggers like this: