2015 in review
The WordPress.com stats helper monkeys prepared a 2015 annual report for this blog. Here’s an excerpt: A New York City subway train holds 1,200 people. This blog was viewed about … Lees voort
Die kind en haar voete..
Terwille van dié wat nie weet nie, die Kind by die Hoekhuis werk met mensvoete- mediese probleme wat voet betref tot hakke wat kraak, overgesetseinde ‘n Podiatrist / Voetkundige. Soms … Lees voort
Die Winkel
Ek besef alles wat oud was, moet vernuwe om staande te bly . Sou darem graag ‘n foto van destydse onthou-winkel wou hê. Daar is darem iets van die dak … Lees voort
Haar naam was Aletta.
Die Beeld se nuwe redakteur het geskryf oor die dogtertjie wat geboelie was by die in-groep oor haar gewig. Ongelukkig kon sy dit nie emosioneel hanteer nie en moontlik nie … Lees voort
Liewe Kian
Vandag is dit Ouma se beurt om met jou te gesels. Ouma is baie bly jy is gesond en rustig en die Susters by die Baba Kliniek is almal gelukkig … Lees voort
Liewe Kian
My Ouma ..o gits ek bly vergeet , dit is ons Ouma. Ons Ouma kla omdat niemand ‘n kamera byderhand het nie en haar ou selfoontjie is nie slim nie … Lees voort