Blits
Blits soos in blitsvinnig nie soos in en die weerlig slaan neer nie! Hoewel!! As my kind (die dogter) vir my ‘n Whatsapp boodskap stuur en sy begin met “Ma?” … Lees voort
Plakboek (Litnet blog uit my argiewe 8 Januarie 2014 – )
Plakboeke dit is wat ek moet maak. Sulke uitknipsels van alles wat vir my mooi is . Nie prentjie mooi nie – woordmooi. Dinge wat ek raaklees in die koerante/tydskrifte … Lees voort
Vreemdelinge in Jerusalem se poorte.
Hier word gedurende vakansietye een uit vier gemeentes se kerk gekies, dan word kerkgehou in gekose Gemeente. Soms verskil die Dominees Sondag tot Sondag. Verandering van spyse. Gemeentes se gebruike … Lees voort
Ek bieg :
Ek gebruik die woord dankie en asseblief heeltemal te min. Al praat ek met mooi klinkende stem. Ek het eens op ‘n tyd vreeslik baie geglimlag, sommer net in … Lees voort
Katastrofaal
Verwonder ek my nou oor die wonderlike vermoëns wat die mens het as jy nou ‘n skrik skrik wat nie die twee by die Hoekhuis se ouderdom inagneem nie. Die … Lees voort
Die eerste dag.
Die twee lê soos gesneuweldes na slagveld in hul kooi. (krommerig van ouderdom) Sy stap haar Nuwe Jaar tegemoed- ganglangs – nie ligvoets nie. ( onthou die beeld van krommerig) … Lees voort