Die Hoekhuis se mense
Soms wonder ek oor hierdie mense by die Hoek se Hoekhuis. Sodra hulle spanning beleef dan begin hul ewig die humor sien in dinge. Miskien nie humor nie! Nee wat … Lees voort
Februarie 18, 2016 · 23 Kommentaar
Nota oor peste en plae
Aan almal wat hier lees, wat kommentaar – jammer omdat ek nog nie geantwoord het nie. Liewe ouers ons sukkel erg en ernstig met ons internetverbinding. Sodra alles weer normaal … Lees voort
Februarie 16, 2016 · 31 Kommentaar
Leo du Plessis
Aangesien jy deel van my blogs was, moet ek verlaas groet. Ek gaan jou vreeslik mis, wie gaan nou saam met my die Beeld by die hek haal en so … Lees voort
Februarie 3, 2016 · 26 Kommentaar