Woorde

Monthly Archives: Maart, 2016

Liewe ma..

Ma het my nie vanoggend 5 uur gebel nie. Ek sal daardie oproep seker mis tot ek die dag dood. Ek verjaar alweer. Ma, ek is bitter spyt ek het … Lees voort

Maart 30, 2016 · 20 Kommentaar

Vriendskap

Hulle het mekaar leer ken in Vredefort gedurende 1970 /1971. Doepie  van Stella en Div van Vredefort. Ek het hom gevra hoekom het jy maats geword met hom? Hoe spesifiseer … Lees voort

Maart 23, 2016 · 29 Kommentaar

Saal H

Byna  ‘n maandgelede  geblog. Intussen het ek en hy gewoond geraak aan 7 botteltjies gekoppel met drade en bliepende masjientjies. My oë met elke besoektyd spontaan na bloedruk en hartklop … Lees voort

Maart 16, 2016 · 28 Kommentaar

Blog Stats

  • 25,246 hits
Advertisements