Blik
Wanneer jy nou moet blog dan soek jy ‘n onderwerp. Ek hoef nie te blog nie. Ek moet. Oor die moet sal ek nou nie blog nie. Ek hou van … Lees voort
April 27, 2016 · 27 Kommentaar
Vriendskap eindig nie met dood.
https://blogkliesjee.wordpress.com/2016/03/23/vriendskap-2 Rus sag ons vriend.
April 22, 2016 · 16 Kommentaar
Anna Moabi
Onse Anna beleef die ellende van erge hoëbloeddruk. Sy skryf dit gerieflikheidshalwe toe aan Petrus(haar studente seun) se voortydige vaderskap op hande. Soms aan Poenkie haar Hoërskool dogter, die slimme … Lees voort
April 6, 2016 · 13 Kommentaar
Kanker versus Diagnostics.
Deesdae loop hul heelwat hand aan hand. Ondersteunend Onderskragend. Hand aan hand stap hul Onkologie se spreekkamer binne. Sy gaan sit , haal sommer dadelik haar boek uit. “Die aanspraak … Lees voort
April 4, 2016 · 18 Kommentaar