Woorde

Vriendskap eindig nie met dood.

https://blogkliesjee.wordpress.com/2016/03/23/vriendskap-2

 

Rus sag ons vriend.

kerslig dr e

Advertisements

16 comments on “Vriendskap eindig nie met dood.

  1. HesterLeyNel
    April 22, 2016

    Woorde skiet maar ver te kort in sulke omstandighede, maar jy weet dat ons vir julle voel, nè?

    Liked by 1 person

  2. Tannie Frannie
    April 22, 2016

    Innige simpatie aan jou en Doepie. Hoe wonderlik dat jy in Maart oor hierdie vriend geblog het – kon hy en sy vrou die inskrywing te lese kry?

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 22, 2016

      Ja hulle albei en hulle kinders gelees. Syt nog op my faceboek link gereageer , syt nog blog vir haar skoonseuns vertaal. Ons almal ons Matrieks71 inkluis, treur oor die vriend.

      Liked by 1 person

  3. Christina B
    April 22, 2016

    Sterkte, daar is nie woorde wat help nie.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 22, 2016

      Hy was Altyd besorgd oor ons belewing van siekte hier , is vir ons hartseer maar pyn is so aftakelend.

      Liked by 1 person

  4. johannavr7
    April 22, 2016

    So baie jammer. So baie hartseer.

    Liked by 1 person

  5. rondomtaliedraai
    April 22, 2016

    Jammer … sterkte vir julle.

    Liked by 1 person

  6. Stories Uit My Wereld
    April 23, 2016

    Sterkte

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 24, 2016

      So raak ons meer bewus van genade en geleende tyd en vreugde van samesyn , dankie vir die inloer.

      Like

  7. perdebytjie
    April 25, 2016

    Sterkte vir julle,Doepie.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 25, 2016

      Dankie, sal vir hom boodskap gee. Johan se vrou so besorgd oor ons en gee steeds bemoedigende boodskappe vir my, ai dit raak mens .

      Liked by 1 person

  8. Kameel
    April 25, 2016

    So jammer om te hoor. Sterkte daar!!!

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on April 22, 2016 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,026 hits
%d bloggers like this: