Notas via my Facebook inskrywings , vir hierdie dag.
Die Man van die vrou van die Hoekhuis is by die huis. Hy’t laasnag in sy eie kooi geslaap. Die twee oudes het 12 uur wakker geword , hulle het … Lees voort
Die Vrou van die Huis op die hoek
Elke oggend het sy aangestap gekom. Die deure het voor haar oopgemaak. Sy’t half belangrik gevoel met die oopswiep van die deure – al weet sy dit word elektronies gedoen.. … Lees voort
Saal G
Ek het al voorheen geblog oor saal H , as ek reg onthou was dit die ICU saal .. vanaand terwyl ek daar sit en na hom kyk, toe dink … Lees voort
Bestraling dag 28
Die afgelope 28 dae het hy daagliks hier parkeer. Dit is nogal gerieflik by die ongerief. Die parkering wat spesiaal benoem word. Soms was ek saam . Ek kon nooit … Lees voort
Victor en Victoria Mokoena
Gisteroggend 10 uur het die tweeling Mokoena’s toe by Ouma Anna Moabi se huis ‘n erewag gekry . Anna vertel vanoggend blinkoog ..”oe Ma Doepie ek’ s so moeg moeg! … Lees voort
Ouma Anna Moabi
Anna Moabi se Petrus , die slim kind, het 9 maande gelede sy vriendin voortydig swanger gemaak. Daar was groot verontwaardiging onder die gesinslede veral vanaf die dogter se Ma … Lees voort