Woorde

Onthou jy nog op hierdie dag se Litnetblog

http://blogs.litnet.co.za/dirkieduplessis/?p=43

Ek kry vanoggend ‘onthou jy nog’ van  lankgelede se Litnetblogs.

Ek herplaas dit bloot vir myself.

Onthou jy nog ..toe jy nog so maklik jou dag begin het  met woorde wat sommer net reggestaan het, Dirkie!

Advertisements

11 comments on “Onthou jy nog op hierdie dag se Litnetblog

  1. Jeanne
    Julie 8, 2016

    Hou asb aan met skryf. Jy maak my dag(e).

    Liked by 1 person

  2. Korrelkop Kahuna
    Julie 8, 2016

    Ek was nie eers bewus die ou litnet blogs bestaan nog nie.

    Liked by 1 person

  3. monicahaddad01
    Julie 8, 2016

    Dit voel soos ‘n eeu gelede :-)

    Liked by 1 person

  4. Tannie Frannie
    Julie 8, 2016

    Ai, Dirkie, jou woorde sal terugkom – op die oomblik gaan daardie energie in belangriker dinge in…

    Liked by 1 person

  5. perdebytjie
    Julie 8, 2016

    Ek het nou so verlang na bloggers soos Adage,Zeppie en Carol…hulle kommentare daar by jou gelees.Dit was tog lekker tye daar op Litnet,maar ons kyk nie terug nie.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Julie 9, 2016

      Dink Adage blog in Engels. Is Adage en Zeppie nie op jou facebook viendelys nie.. sal vir Carol whatsapp stuur en vertel jy mis haar skapies.

      Liked by 1 person

      • perdebytjie
        Julie 9, 2016

        Nee hulle is nie.Het Carol ophou skryf of mis ek iewers iets?

        Liked by 1 person

      • ddupl3ss1s
        Julie 9, 2016

        Carol skryf nie blogs tensy sy iewers anders skryf.

        Liked by 1 person

      • perdebytjie
        Julie 9, 2016

        Dalk is sy nog by Litnet.Ai ek mis haar skapies.Sy kan so pragtig skryf!

        Like

  6. coetzee2014
    Julie 9, 2016

    Weet nie hoekom het ek so baie van die ou blogs gemis nie. Dalk nie tyd gehad om alles te lees nie. Ja, en mens mis baie van daardie bloggers.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Julie 9, 2016

      Ek dink destyds het die dame in Litnetblogs se owerste – gevra ons moet bietjie vertel hoekom blog ons.. maar sommige van daardie redes wat ek aangevoer het , klink vir my effe buite perke.of dalk binne perke. gefrustreerd met Litnet.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 8, 2016 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: