Woorde

Monthly Archives: September, 2016

Rus-n -bietjie

Die nodigste is gepak. Van Pille tot klere. Die belangrikste is gepak. Boeke Dit gaan glo reën , miskien moet ek nog ‘n boek inpak. Moenie die notaboekie vergeet nie..en … Lees voort

September 30, 2016 · 5 Kommentaar

Convent

Die plaat word versigtig uit die omslag gehaal, met sagte lappie  skoongevee. … op die draaitafel geplaas – armpie gelig neergelaat op die snit nommer soveel op die tweede kant … Lees voort

September 30, 2016 · 6 Kommentaar

Pretty Yende

September 25, 2016 · 2 Kommentaar

Ons Boer deesdae

..met slakke. Ons verskaf gratis behuising. Gratis kos. Gratis water Gratis verblyf sonder titelakte Overgesetseinde , hulle plak.           Die vrou benoem hulle al.. klink al … Lees voort

September 23, 2016 · 22 Kommentaar

Angelina

Met Groen koring op die land, was ek altyd versigtig om my mening te lug oor  ander kinders en tieners en jong vryers se doene en late. Menige dag ook … Lees voort

September 21, 2016 · 9 Kommentaar

Woorde

Die Hoekhuis se twee siele lees Beeld met R99,00 . Ek erken ruiterlik ek mis die stap posbus toe (die rooi een) , die posbus wat voete gekry het. Wonder … Lees voort

September 20, 2016 · 12 Kommentaar

Boer maak ‘n plan..

As mens jou voorgeneem het om weer   te blog dan blog jy. Of jy nou lus is of nie , oefen sal jy oefen soos stram vingers by sleutelbord … Lees voort

September 19, 2016 · 17 Kommentaar

Neil het gesê …”

September 17, 2016 · 6 Kommentaar

As Winde saamween..

As jy sekere ouderdom betreë (my Ma se lieflingswoord) dan woon jy meer begrafnisse by. Ek sit tesame met ‘n leërskare mense  vanmiddag 12 uur in die kerk. Die orrelis … Lees voort

September 16, 2016 · 26 Kommentaar

Nursie

Ek is bitter spyt ek het nie daardie dag jou naam en van afgeskryf nie. Die dag in dagsaal na hy uit die teater gestoot is . Die dag toe … Lees voort

September 15, 2016 · 15 Kommentaar

Die besoek van die Man met die breë Middelpaadjie..

Ek hou van die man..ek geniet sy geselsies -ek geniet sy manier van praat – die onderwerpe wat  wissel van Polisie goeters tot met  die uitloop buitentoe in  die aansien … Lees voort

September 14, 2016 · 7 Kommentaar

Liewe Lilly du Plessis

Aangesien jy deesdae op geleende tyd leef, wil ek darem net ‘n briefie vir jou skryf. Katte en honde wat deur die Hoekhuis se oudes aangeskaf is, is lankal stof. … Lees voort

September 12, 2016 · 25 Kommentaar

Liefde

“Dink jy hul is lief vir mekaar?” “Vader vrou hoekom vra jy nou so iets!” “Kyk haar gesig, geen glimlag geen sagtheid..kyk die afstand tussen die twee liggame al word … Lees voort

September 11, 2016 · 16 Kommentaar

Blog Stats

  • 25,883 hits
Advertisements