Woorde

Woorde

Die Hoekhuis se twee siele lees Beeld met R99,00 .

Ek erken ruiterlik ek mis die stap posbus toe (die rooi een) , die posbus wat voete gekry het. Wonder altyd wie benodig ‘n plastiese posbus . Mens kan hele lys maak van moontlike dienslewering.

Elke oggend met die aansit by die rekenaar vind ek  ‘n woord-nota, op die geelpapier, die een met Mia se klein krabbeltjies op.

Siende dat ek die skrif herken , vra ek “vertel vir my ..en die woorde?”

woorde

 

 

 

 

Glo met Koerantlees . Vreemde woorde  wat raakgelees is en  nageslaan gaan word.

Toe skryf die oude vrou vanoggend so skeefweg ‘n woord by ..

Die woorde nie ter sake …

  • Hy skryf netjies ondermekaar onderaan bladsy (mens laat altyd spasie oop vir ander notas, verstaan vrou)
  •  Ek wonder oor die aanmekaarskrif en die drukskrif.. daar sal wel ‘n verklaring daarvoor wees.
  • ..en daar  skryf sy vrou toe vanoggend ingedagte  haar woord so skeefweg , beslis nie netjies georden nie.

 

 

 

 

 

 

 

Save

Advertisements

12 comments on “Woorde

  1. Lewies Mymer
    September 20, 2016

    Himnoloog? Gits, nou het jy my roegdag HAT toe gestuur! Dink nie dis ‘n woord wat ek dikwels gaan gebruik nie!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      September 20, 2016

      wys nou die belangstelling in die huis..syne is oor daaglikse politiek en die verwante en toe lees ek van die wonderlike orrelfees in Bloemfontein..Elsabe Kloppers..himnoloog..orrelmarathon allerhande sulke wonderlike dinge..

      Like

  2. HesterLeyNel
    September 20, 2016

    Is daai kornuit nou die kameraad of die bier? Of is dit in elk geval dieselfde ding – Buddy Bier?

    Like

  3. rondomtaliedraai
    September 20, 2016

    Sug… en toe moet ons self die betekenis soek?
    My ma het nogal die woord kornuite gebruik

    Liked by 1 person

  4. Abrie Joubert
    September 21, 2016

    Hoe kan jy die ewewig van die heelal so versteur deur jou woord so skeef te noteer!

    Like

  5. Toortsie
    September 22, 2016

    Ai jai jai … so ‘n skewe besigheid … ek verstaan nie julle groot woorde nie! :(

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 20, 2016 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 17,050 hits
%d bloggers like this: