Woorde

Convent

Die plaat word versigtig uit die omslag gehaal, met sagte lappie  skoongevee.

… op die draaitafel geplaas – armpie gelig neergelaat op die snit nommer soveel op die tweede kant van plaat.

Sy gaan sit kruissbeen  voor die Blaupunkt en luister , oë gesluit .

Amper eerbiedig..

 

Hulle was so arm  en tog so ryk met 2 langspeelplate op hul rakkie.

1974

Conventwoonstelle Mafikeng.

 

 

 

 

Advertisements

6 comments on “Convent

  1. vuurklip
    September 30, 2016

    Vir vuurklip was die ‘enigste plaat tot sy beskikking (1960!) ‘n Schubert klaviersonate gepeel deur Paul Badura Skoda, Opus D.960. Eers na die soveelste luister het die lig vir vuurklip opgegaan en het hy besef watter wonderwerk hierdie is!

    Hier is dit gespeel deur Sviatoslav Richter:

    Liked by 1 person

  2. HesterLeyNel
    September 30, 2016

    Ag, ek het nou ‘n wonderlike stil middagete-uurtjie geniet met julle twee se musiek. Dankie!

    Liked by 1 person

  3. Lewies Mymer
    September 30, 2016

    Ons was maar net so skytarm, maar het darem van liefde en koue water oorleef!
    Die hi-fi en die tweedehandse yskas was ons trots.

    Liked by 1 person

  4. Tannie Frannie
    Oktober 1, 2016

    Dis verstommend hoe musiek die gevoel van ‘n era kan terugbring.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on September 30, 2016 by in musiek.

Blog Stats

  • 17,038 hits
%d bloggers like this: