Hoes
Ek hoes. Dit is familieverwant aan Bronchitis. Die hoesbuis klink fluitend en bereik hoogste hoogtes, gesig rooi en hygend na suurstof. Hartklop klink soos perdegalop oor die vlaktes.. met spoed … Lees voort
Van Asma tot in ….
Die Ouma kry nou een aand ‘n whatsapp fototjie van die Ma. Oor die leesstof is die Ouma bly oor die komplikasies van asma minder bly. Volgende oggend huppelend weer … Lees voort
Annah het gekerk
“Môre Annah, gaan dit goed – hoe was jou naweek?” en Annah, staan met groot glimlag en vertel “More Madoepie, dit was goed die naweek. Ek het gekerk. Ons het … Lees voort
Die Hoekhuis se Bron
Gisteroggend , sien die die mense van die Hoekhuis, hul straat bars uit sy nate uit. So asof iemand benede besig is met tonnelgrawe . Neem sommer kortpad na bo. … Lees voort
Die man van die Huis op die Hoek
Hy’t gekla oor sy hande. Sag geword. Plegtig verklaar ” ek sweer ek het nie meer vingerafdrukke nie!” Greep het verswak. Dit wat toegedraai , oopgedraai of losgedraai moes … Lees voort
Kom sit hier by Ouma…
… Kom ons gesels bietjie, hier waar geen grootmens kan hoor nie, net ons twee …Ouma wil net dankie sê , het jy geweet grootmense leer vreeslik baie by klein … Lees voort
Benoeming van organe ( Mans mag ook hier lees)
Ek het plegtig Mia se Mamma versoek , benoem tog alle organe met die regte woord sodra jy nou die kleine dame begin vertel van ore en oë ens. Moenie … Lees voort