Woorde

Kom sit hier by Ouma…

twee-a tweeb tweec

… Kom ons gesels bietjie, hier waar geen grootmens kan hoor nie, net ons twee

…Ouma wil net dankie sê , het jy geweet grootmense leer vreeslik baie by klein kindertjies?

  •   dat Ouma se oë tjoklits is(bruin)
  •     dat blonde kindertjies se naam Elsa is, of hul wil of nie (  oor daardie Elsa tekenreeks.)
  •    dat ‘n klein kindjie se  “wow ! ” so verskriklik mooi klink  – die opregte verstomming,  al is dit net oor die drie teelepels hoeveelheid in ‘n klein pienk potjie.. en dat vier groot mense staan en handeklap en saam juig.
  • Ouma het ook geleer om meer te lag .

Ouma is lief vir jou.

Save

Save

Advertisements

18 comments on “Kom sit hier by Ouma…

  1. perdebytjie
    Oktober 9, 2016

    Ai,te dierbaar…jy beskryf dit so goed!Pragtigste foto’s van julle twee.Sy het darem te gou groot geword!

    Liked by 2 people

    • ddupl3ss1s
      Oktober 9, 2016

      Die pappa het met sy selfoon geneem, Sy is baie lank..lengte so 4 /5 jarige . Dankie vir jou saamkuier.

      Liked by 1 person

  2. Toortsie
    Oktober 9, 2016

    En ons leer net so baie by ouma se briefies aan jou, Mia!

    Liked by 2 people

    • ddupl3ss1s
      Oktober 9, 2016

      Tannie, my Ouma nê ! Sy luister vreeslik fyn en kom vertel aaaalles hier by die blogs!

      Like

      • Toortsie
        Oktober 9, 2016

        Ja, oumas sukkel maar om geheime te hou! Maar dis darem net tussen die blogmaats en ons praat nie uit nie. :)

        Liked by 1 person

  3. HesterLeyNel
    Oktober 9, 2016

    Dit is pragtig Ouma

    Liked by 1 person

  4. Lewies Mymer
    Oktober 9, 2016

    Die kleinkddies verryk mens se lewe op ‘n stadium waar jy dink jy al alles ervaar het. Daar is soveel liefde in die fotos.

    Liked by 1 person

  5. Tannie Frannie
    Oktober 9, 2016

    WP sê ‘n gereelde rubriek op mens se blog is ‘n goeie idee – wil jy nie groot asseblief meer briewe aan Mia skryf nie? En (‘skuus Lou) dan oorweeg jy sommer Tina se voorstel op fb dat jy dit uitgee, met wonderlike kunswerk gebaseer op hierdie foto’s – watter geskenkboek sou dit tog vir enige ouma kon wees!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Oktober 9, 2016

      Ai ai, ek voel so aan my ribbetjie julle twee – jy en Tina – is suutjies aan’t konkel.

      Liked by 1 person

      • rondomtaliedraai
        Oktober 9, 2016

        Nee, nee ons dink net dieselfde.

        Izak de Vries was my uitgewer maar ek huiwer half om hom te vra, want ek het so broertjie dood aan iemand wat altyd vir vriende gunste en gawes vra. Ek dink nog ‘n bietjie …

        Like

  6. Jeanne
    Oktober 9, 2016

    Pragtig! Jul kleinding het so groot geword. Geniet haar, soos net ‘n ouma kan.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Oktober 9, 2016

      Baie dankie Jeanne, kleinkinders het tonne energie.. Ouma val saans sommer om van moegheid.

      Like

  7. rondomtaliedraai
    Oktober 9, 2016

    SUG!!!!!!!!

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Oktober 9, 2016 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 19,085 hits
%d bloggers like this: