Woorde

Ennio Morricone

Advertisements

6 comments on “Ennio Morricone

  1. travel460
    Oktober 23, 2016

    Goeiste, dit is mooi!!! Ek het so baie gehoor, en tog is daar geen woorde nie.

    Liked by 1 person

  2. Abrie Joubert
    Oktober 23, 2016

    Pragtige musiek. Die eerste keer wat em kennnis gemaak het met su musiek was tydens die film The Mission. Ek sou dit graag weer wou kyk vir die musiek, maar ook om te beleef hoe my die film nou tot my spreek in die etiese en religieuse sin.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Oktober 24, 2016

      Ek is dankbaar vir Youtube – die volledige “The Mission; se musiek sal sekerlik ook daar te luister wees. Hoop die mediese behandeling verloop hanteerbaar by Me. Joubert?

      Like

      • Abrie Joubert
        Oktober 24, 2016

        Susan se hare is gister geskeer. ‘n Vriendin by werk het haar hare ook laat skeer ter ondersteuning (ek ook die bietjie wat ek het.). Susan is baie moeg. Sy kla dat alles na chemo ruik, maar ek ruik dit nie. Dit is nou 11 dae na die eerste chemo. In die konteks gaan dit goed

        Liked by 1 person

      • ddupl3ss1s
        Oktober 24, 2016

        Ons harte gaan uit vir haar.. en vir huisgesin. Daar was ‘n vrou by chemo afdeling.. sy’t nie mussies gedra nie.. mooiste oë en rooiste rooi lipstiffie.. Daardie beeld sal my altyd bybly.

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Oktober 23, 2016 by in musiek.

Blog Stats

  • 17,038 hits
%d bloggers like this: