Pa?
Sy’t weer gaan skuinslê. Iewers in die voornag het sy aan die slaapgeraak. Sy word wakker. Sluit deure oop, vensters oop. Die sagte reuk van rankrosies oorweldigend. Die soort soos … Lees voort
Die Huis ruik na Appelkooskonfyt
Die Boom het gevrek. Haar spogboom tesame met haar stokperdjie daarmee heen. Al paar jaar gelede. Die vrekte. Sedertdien ontvang sy soms ‘n skotteltjie , afhangend van dra van die … Lees voort
Kerk
Elkekeer as daar in Kerke /sinodes – besluit word – ons laat hul nie toe nie. Elkekeer as daar besluit word hul mag nie vir mekaar lief wees nie. Trou … Lees voort
Slang in die gras !
Hierdie blog word spesiaal vir die uwe self geskryf.. sy vergeet – handig so ‘n blog waar jy soms weer kan herlees. Dit het ook ‘n waarskuwing, diegene wat sensitief … Lees voort
Podiatrist
Ek is die een wat die telefoon beman. Soms nie. Sommige dae ! Vereis dit kalmte van gees , humor dalk nie op die horison te siene nie Ewe oordentlik … Lees voort
Liewe Kian
Jy het gister een jaar oud geword. ‘n Klein baksteen grootte ou seuntjie. Groot Oupa (ouma se Pa) het graag gepraat van baksteengrootte as iets sommer nog nie eens kniehoogte … Lees voort
Liewe Woudie en Pieter
Pa en Ma is vandag 43 jaar getroud. Ma skryf elke jaar ietsie oor hierdie dag. Vandag wil ek regtig nie veel oor daardie vreugdedag skryf nie, sommer in die … Lees voort
Annah
Ons groet mekaar met ‘n vrolike Maandaoggend groet. Hoe gaan dit Annah Moabi? Weinig dat dit sleggaan met groetslag . Sy sal soms teen die middag uur by die sprykplank … Lees voort