Woorde

Sanctus by Karl Jenkins

7 comments on “Sanctus by Karl Jenkins

  1. perdebytjie
    November 27, 2016

    Ek is mal oor Karl Jenkins…dankie hiervoor!

    Like

    • ddupl3ss1s
      November 29, 2016

      Dankie Perdebytjie, eendag moet jy vir jou foto album maak van jou lieflike fotos met musiek in agtergrond, dink net wat ‘n fees vir oor en oog..!!

      Liked by 1 person

      • perdebytjie
        November 29, 2016

        Jy sal my moet help…jy doen die musiek en ek die foto’s!

        Like

  2. travel460
    November 27, 2016

    Ek stem saam met Dina, hierdie is weereens pragtig. Jy stel my voor aan nuwe musiek, en ek geniet dit so!

    Like

    • ddupl3ss1s
      November 29, 2016

      Ek is vreeslik bly oor jy saamluister en geniet, ek is so tog so bly oor YouTube, ek probeer altyd musiek te plaas wat nie te lank is nie..

      Liked by 1 person

  3. monicahaddad01
    November 28, 2016

    Dit is absoluut biutiful, kry so lus om weer koor te sing, ek het net niks van die beeldmateriaal gehou nie, maar my oe toegemaak :-)

    Like

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on November 27, 2016 by in musiek.

Blog Stats

  • 36 509 hits