Outo-Imuunsiekte
“Wanneer jou immuniteit teenoor jou eie liggaam begin draai.” Voor die vertel begin , hierdie is nie Mediese artikel, bloot vertelling hoe die uwe dit aan haar eie bas beleef. … Lees voort
Naruto
Ek luister na my Sondag oggend musiek keuse , lees soms die kommentare by YouTube – oor die uitvoering van ‘n musiekstuk. Vanoggend nogal geglimlag , die een persoon het … Lees voort
Die kind en haar voete..
Originally posted on Woorde:
Terwille van dié wat nie weet nie, die Kind by die Hoekhuis werk met mensvoete- mediese probleme wat voet betref tot hakke wat kraak, overgesetseinde ‘n…
D-dag
Per toeval is die Dag toe ook Donderdag. Eerste Desember 2016. Gister stap hulle, man en vrou, weer tesame Onkologie afdeling binne. Verby Chemo afdeling verby bestraling afdeling. Vriendelik groet … Lees voort