Woorde

Die kind en haar voete..

Ek herplaas hierdie blog spesiaal vir my Kind, haar Ma het deur Kombuisvenster die ou bogger staan en beloer. Hy was gister weer hier. Met dieselfde heuningpot . Met dieselfde heuningkwas wat hy mildelik aanwend… haha

Woorde

Terwille van dié wat nie weet nie, die Kind by die Hoekhuis werk  met mensvoete-   mediese probleme wat voet betref tot hakke wat kraak, overgesetseinde ‘n Podiatrist / Voetkundige.

Soms huil ons as ‘n jarelange pasiënt tot sterwe kom en soms lag ons.   Daardie binnepret . Soms wil mens in jou hande huil , en dit het niks met ‘n pasiënt se afsterwe te doen nie.  Om met mense te werk,  het my oorle Skoonma se oom gesê “God bewaar dié een wat met mense boer”.

Kom hierdie omie van die tuindienste vandag hier ingestap (‘n nuwe Omie) en vra vir die man des huises   “Sê vir my nou  wat doen die vrou nou hier in die kamers , is sy ‘n haarkapper? My hare is lank wou sommer lat sy skeer”  en die man kyk die oom wat heeldag in die  son sy brood moes verdien, hy kyk…

View original post 370 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Desember 8, 2016 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 16,972 hits
%d bloggers like this: