Woorde

Naruto

Ek luister na my Sondag oggend musiek keuse , lees soms die kommentare by  YouTube –  oor die uitvoering van ‘n musiekstuk.

Vanoggend nogal geglimlag , die een persoon het te vertelle toe hy aan sy Ma vertel hy’t Wiskunde gedop  toe sit sy hierdie musiekstuk op haar CD speler.

Soms is dit sielevoedsel so weemoedsklankie, hoop jy geniet dit

 

Advertisements

13 comments on “Naruto

  1. coetzee2014
    Desember 11, 2016

    Jaaa, is maar hartseer! Maar dankie!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Desember 12, 2016

      Sal moet kyk dat ek feestyd met vreugde binnegaan(musiekkeuse) ek waardeer altyd jou saamluister

      Like

  2. travel460
    Desember 11, 2016

    Hierdie uitvoering pluk aan my hartsnare. Wonderlik. Al wakker dit ñ vae gevoel van verlatenheid aan.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Desember 12, 2016

      Nou met Loua ook saamgestem, so weemoedstyd , al is dit vreugdefeestydperk.

      Like

  3. perdebytjie
    Desember 11, 2016

    Pragtige musiek en meisie!Dis omtrent weemoedig,maar dis hoe ek hierdie tyd van die jaar voel.

    Like

  4. KleinKitti
    Desember 11, 2016

    Dis mooi.

    Like

  5. shadowwhisper
    Desember 12, 2016

    Pragtige verwerking van Sadness & Sorrow. EK kyk die Naruto reeks al vir dekades. Oulike tv reeks (Ek kyk dit in Japanees, die Engels vertaling verkrag die storie vir my)

    Liked by 1 person

  6. Lewies Mymer
    Desember 12, 2016

    Mooi!

    Liked by 1 person

  7. Hier "blok" Elanè
    Desember 16, 2016

    te mooi!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Desember 11, 2016 by in musiek.

Blog Stats

  • 19,085 hits
%d bloggers like this: