Woorde

“O helga Natt “

Advertisements

10 comments on ““O helga Natt “

  1. Orange Blue
    Desember 23, 2016

    ongelooflik mooi <3

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Desember 23, 2016

      Dink net as mens so stil oggend daarna kan luister! Dit is werklik ontroerend.

      Like

  2. newsferret
    Desember 23, 2016

    Briljant en die man kan sing

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Desember 23, 2016

      Ek het gesoek na vertolkings in ander taal en toe hierdie ontdek.. baie bly jy’t dit ook saam geniet.

      Like

  3. travel460
    Desember 23, 2016

    Hoe op die aarde! Dit is my gunsteling Kerslied ooit! Ek sê jou mos, dit is jou absolute bediening. Dankie dat jy so fyn ingestel is op Heilige Gees.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Desember 24, 2016

      Mag jy en almal vir wie jy liefhet ‘n ware Christusfees ervaar.

      Liked by 1 person

      • travel460
        Desember 24, 2016

        Dankie vir die wense. Ek bid dat jul nuwe jaar rustig sal wees, gevul met krag, vreugde en vrede. Mag ons almal Sy teenwoordigheid meer as ooit tevore in ons lewens ervaar en beleef.

        Like

      • ddupl3ss1s
        Desember 24, 2016

        Dankie vir die kosbare boodskap!

        Like

  4. travel460
    Desember 23, 2016

    Ek grens nou behoorlik. Van moegheid, en verlange na my ma.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Desember 24, 2016

      Ek sluk maar swaar as ek Stille Nag sing, die ou herinnering van saam-saam sing met my Ma in ‘n oue tehuis – ander bejaardes skuifel gang ganglangs om te hoor wie sing so vroegmore .. Vreugde vir jou .

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Desember 23, 2016 by in musiek.

Blog Stats

  • 19,085 hits
%d bloggers like this: