Oor Mia en haar Ouma en Oupa en hulle daaglikse lief en leed
Mia kan duidelik en suiwer die r- klank uitspreek . Sy is nou 2 en half jaar. Die K -klank ook. Lank gelede , tydens my dagkindertjie-dae het ek gevind, … Lees voort
Sandsteen
Ek het ingeskryf op ‘n Facebook link – Kerkgeboue Van Suid-Afrika. Fotos word deur verskillende mense geplaas . Soms die mooiste torings die klokke die weerhane die pragdeure van kerke … Lees voort
Ontmoet
Sou graag wou weet waar het die woord’ontmoet’ ontstaan. Afgelope dae gedink oor die Hoekhuis en sy stories binne die mure. ‘n Vrou voor die deur wat haar eendag voorstel, … Lees voort
Die Kat kom weer..
Augustus 1986 het die Hoekhuis se mense by hul huis ingetrek. Die duiwe het die vrou bekoor. Hulle gekoer in die Sederbome. Die rustigheid, daardie Sondagmiddag.. sy en hy met … Lees voort
Die man met die stem ..
Ek is nie goed met name en vanne nie kan nooit die kloutjie by die oor kry dat ek stemme herken , maar die van is weg soos mis voor … Lees voort
Pasiënt nommer so-en-so ..
Soms bel mense vir ‘n afspraak by die Voetemens, dan sal die uwe met die groet en telefoon neersitslag brommel.. ‘ja-ja , jou gladde jakkals!’ soms Sal sy iemand so … Lees voort
Mia
Ouma se bossiekop- wipstert-dogtertjie raak deesdae ‘n babbelkous. Deesdae is sy bewus van haar van ..en haar Oupa Doepie se naam en Ouma Dierkie… Haar redeneer vermoë neem toe, Mia, … Lees voort
“Letterpickers”
Sy wou ‘n blog baar. Oor gister. Woorde en gedagtes wou nie hande vat. Biopsie-dag ! Gister was toe ‘n lieflike dag. Die Meetsnoere het in lieflike plekke geval.. … Lees voort
Buks se Bedmaat
Nuwe jaar , net in jaartal . Meeste groot dinge bly steeds dieselfde. Altans tot op hede – hierdie 10de dag van dese Jaar.. Behalwe – Buks, die dik ou … Lees voort
Renons
Laasnag is ‘n hele blog beplan, geskryf en gepubliseer . Wakkerlê kan produktief wees. My Ma het van gedagtegang gepraat.. as jy jou dinke dink. Woorde netjies agtermekaar volledig gekomma … Lees voort
Nuwejaarswense
Miskien moes ek die wense van familie , gesinslede of Geliefde ..genoteer het- behoorlik gedateer, sou goeie leestof wees. Gisteraand daaraan gedink, toe ons so neffens mekaar in die kooi … Lees voort