Woorde

Nuwejaarswense

Miskien moes ek die wense van familie , gesinslede of Geliefde ..genoteer het- behoorlik gedateer, sou goeie leestof wees.

Gisteraand daaraan gedink, toe ons so neffens mekaar in die kooi lê en luister na ontploffings van mede bewoners wat die lugruim besoedel..

Ons twee se wense vir mekaar het my dadelik laat dink aan onse Doom se woorde as hy aan ‘n gemeente-gedaan-siel vra,  is daar iets spesiaal wat jy gelees wil hê of in gebed kan vra.. hoe sal hy ook die dieper vrese van die gemeente-mens ken as hy nie soms vra nie.. Hy vertel en meeste vra ” Ag Dominee bid tog net dat ek nie pyn sal ervaar nie”

Gisteraand so neffens mekaar wens ons mekaar toe ook maar ‘n pynlose jaar toe..

Advertisements

9 comments on “Nuwejaarswense

  1. travel460
    Januarie 1, 2017

    Dit is ook een van my en manlief se wense vir mekaar. Mag God ons gesondheid seën in hierdie nuwe jaar.

    Like

  2. KleinKitti
    Januarie 1, 2017

    Gesondheid is so underrated. Viva goeie gesondheid!

    Like

  3. Hier "blok" Elanè
    Januarie 1, 2017

    Kosbaar en beste wense vir mekaar ooit. Diegene wat die wense nie verstaan nie, ken beslis nie pyn by die naam en aan eie self nie….

    Like

  4. perdebytjie
    Januarie 1, 2017

    Gesondheid en pynloos is beslis bo-aan my lysie vir die nuwe jaar.Alles van die beste vir julle Dirkie!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Januarie 1, 2017 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 17,699 hits
%d bloggers like this: