Woorde

“Letterpickers”

Sy wou ‘n blog baar.

Oor  gister.

Woorde en gedagtes wou nie hande vat.

Biopsie-dag !

Gister was toe ‘n lieflike dag.

Die Meetsnoere het  in lieflike plekke geval..

miniatuur-fotografie-letterpickers

 

 

Advertisements

15 comments on ““Letterpickers”

  1. HesterLeyNel
    Januarie 14, 2017

    Ek is bly!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Januarie 14, 2017

      Ek moet net leer om nie so in bewing te sit en wag met elke biopsie belewenis nie. voorkomende behandeling word steeds toegepas . Kolon biopsie volgende op lys.

      Liked by 1 person

      • HesterLeyNel
        Januarie 14, 2017

        Ek is bevrees dis een wens wat jy nie gaan kry nie. Die angs, naarheid, omgekrapte maag, keel wat toetrek – dit word beter soos wat die jare aanstap, maar gaan nooit weg nie. Put jou krag uit die dae net na die laaste negatiewe resultate en probeer intussen normaal leef.

        Liked by 2 people

      • ddupl3ss1s
        Januarie 14, 2017

        Mak raak mens sekerlik nie, dankie vir die positiewe gedagte – dit is salwend.

        Liked by 2 people

  2. travel460
    Januarie 14, 2017

    Ek wil so graag by jou skryf, maar weet nie presies wat jou/julle omstandighede is nie. Het jy ñ datum waar ek kan gaan lees, asb. Hoop dit is ok as ek jou vra.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Januarie 14, 2017

      Ek het vinnig deur my blogs geblaai, Ek het ongeveeer 18 blogs geskryf oor my en my Geliefde se belewenis van die dag toe hy gediagnoseer is met Blaaskanker en ongeveer ‘n jaar daarna met Kolonkanker. Die blogs is nie agtereenvolgens geskryf nie. Ek dink die eerste hospitalisasie , toe daar nog dalk nie diagnose gemaak is nie was dd. 1/10/2014 met opskrrif ..die arme ou vrou op die hoek se man is mos …
      Daar is blogs met name Saal G 24/5/2016 en ook Bestraling dag 28 21/5/2016 en ek het die een geniet van Humor versus Kanker dd 15/1/2015 .. Miskien is daar onderaan my blogs oor kanker wat jy makliker kan nalees by ‘Related’ ‘n blog naam soos by hierdie een genaamd ‘D dag dd 2/12 /2016’
      Baie dankie vir jou navraag, sommer ook so bietjie geherlees, altyd goed om terug te kyk en die wonderlike vordering en tweede kans op lewe te kon herlees.
      Hoop dit help bietjie, anders sal jy wraggies al die uwe se blogs moet lees.. Jitte.!!
      Groetnis, baie dankie vir jou kuiers op my stoep , dit verskaf vreugde.

      Liked by 3 people

      • travel460
        Januarie 14, 2017

        Ek gaan dadelik bietjie oplees.

        Liked by 1 person

      • Toortsie
        Januarie 14, 2017

        Van gister af draai die liedjie in my kop: “Elke dag is ‘n tweede kans.” Nou skryf jy ook van die tweede kans.
        Ek kan net dink hoe bang ‘n mens elke keer sal wees.

        Liked by 1 person

      • travel460
        Januarie 16, 2017

        Nounet die posts gelees wat jy aanbeveel het. Volgens wat ek in Desember 2016 gelees het, is jou man nou ‘skoon’ bevind? En jy Dirkie? Jy was of is nie ook siek nie?

        Liked by 1 person

      • ddupl3ss1s
        Januarie 17, 2017

        Die storie met Kanker , mens moet altyd weer gaan vir biopsies, en blaaskanker behandeling word voortgesit- al is hy skoon..voorkomend. Eeenkeer Onkologie kuiergas altyd kuiergas. Nogtans oneindig dankbaar. Die uwe pas pynbeheer toe, dit is draaglik. Dankie vir die lees. Ek waardeer jou belangstelling opreg.

        Liked by 1 person

  3. Jeanné
    Januarie 14, 2017

    Saam met julle bly en innig dankbaar. Elke dag is net genade.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Januarie 14, 2017

      Dit is en bly genade en ek is dankbaar hy was bereid om behandeling te kon ontvang.

      Like

  4. rondomtaliedraai
    Januarie 14, 2017

    Ai ek is saam bly….

    Die “letterpickers’gee mens ‘n knop is die keel … snaaks hoe mens se woorde stil word soms…

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Januarie 15, 2017

      Pragtig gestel Tina :woorde wat stil word, soms” Dankie vir al jou saamlees en bemoedinging.

      Liked by 1 person

  5. Hier "blok" Elanè
    Januarie 16, 2017

    Oegh – woorde ontgaan x

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Januarie 14, 2017 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,038 hits
%d bloggers like this: