Woorde

Sandsteen

Ek het ingeskryf op ‘n Facebook link – Kerkgeboue Van Suid-Afrika.

Fotos word deur verskillende mense geplaas . Soms die mooiste torings die klokke die weerhane die pragdeure van kerke die argitekte ..  soms ook meer agtergrond Geskiedenis oor die genoemde Kerk.

Ek het sagte plek vir sandsteengeboue. Wonder of die kuns besig is om uit te sterf.

Sondagoggende se kerkklok klank bring altyd so rustige kalmte oor my.

Ek plaas die foto van N.G. Kerk Kestell deur Sampie Taljaard.  Die argitek is nie bygenoem nie.

kerk-kestell

Advertisements

8 comments on “Sandsteen

  1. Lewies Mymer
    Januarie 29, 2017

    Een van Moerdijk se kerke. Die ou kerke het so ‘n betowering van hul eie, teenoor die kerkgeboue van die veertiger en vyftigerjare wat na my mening maar bra verbeeldingloos is.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Januarie 29, 2017

      Baie dankie Lewies dat jy my voorgestel het aan hierdie interessante link . As ek so loer klink vir my Moerdijk was baie bedrywig destyds as argitek. Ek hoop die fotograwe plaas bietjie fotos van binne die kerke ook.. soos preekstoele.

      Liked by 1 person

  2. shadowwhisper
    Januarie 29, 2017

    Ek is ook man oor kerek en neem hulle graag af wanneer ek rond toer
    A jy wil kan jy Kerke opsoek op die soek opsie op my blog, ek het nogal ‘n paar daar

    Liked by 1 person

    • shadowwhisper
      Januarie 29, 2017

      Verskoon my spelfoute: Ek is ook mal oor kerke en neem hulle graag af wanneer ek rond toer. As jy wil kan jy Kerke opsoek op die soek opsie op my blog, ek het nogal ‘n paar daar

      Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Januarie 29, 2017

      Baie dankie, het gaan inloer/luier. Swartruggens klein plekkie baie kerke! Wonder of daar iewers statistieke is oor Dorpies en getal kerke..die onderhoud van ‘n kerk raak seker ‘n uitdaging, dink net daardie torings!!

      Liked by 1 person

      • shadowwhisper
        Januarie 30, 2017

        Ja, sal nogal interesant wees om sulke statistieke te kan sien. Ek was self verbaas oor die aantal kerke in so ‘n klein plekkie

        Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai
    Januarie 29, 2017

    Mooi een!

    Like

  4. Tokeloshe
    Februarie 7, 2017

    Ek behoort ook aan die groep, ek was gelukkig om ‘n foto van die kerk te kry waar my ouma en oupa getroud was.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Januarie 29, 2017 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 18,053 hits
%d bloggers like this: