“Met de pen in de ink ..”
Liewe Bloggeskrif Sal weer kom kuier. Groetnis Die Oude vrou
Musiek
*Illustreerder: Allesandro Gottardo* Music is a moral law. It gives soul to the universe, wings to the mind, flight to the imagination, a charm to sadness, gaiety and life … Lees voort
“Onthou jy , Geliefde van my – ons vakansie destyds?” (‘n-Onthou-jy-nog via Facebook-uit my Litnetblog)
So ontmoet ons toe vir At Williams.. Posted on February 11, 2014 Ons ry verby plekname . Ek skryf neer vir die herlees. Beelde vervaag tog te gou. Wolwekop … Lees voort
My Facebook se ‘onthou jy nog van 8 Februarie 2014’ (Uit My Litnetblog)
Begrafnis Posted on February 8, 2014 Voordat daar nou oor die uwe gewonder word- die blogopskrif inaggeneem- ek is nie depressief nie (hoewel ek onlangs met groot angs om my … Lees voort
Annah
Die oudevrou staan arms geleun oor die kombuistoonbank , maak praatjies met Annah Moabi.. “Annah, het Petrus al by sy nuwe huis ingetrek?” vra sy, wetend dit is ‘n sensitiewe … Lees voort