Weemoed
Lewe en dood loop hand aan hand daaraan kan geen mens seker twyfel nie. Nogtans ontbreek vertroosting die oomblik as dood intree. Hoe vertroos mens ‘n Man en kinders, kleinkinders … Lees voort
Maart 27, 2017 · 18 Kommentaar
Hoekhuis vrou
Die oude vrou van die Hoekhuis was gehospitaliseer. Sy die lydende party . Medikasie word aangehang in deursigte sakkies of boepens glasbotteltjies vir ‘n moontlike spik -splinternuwe belewenis van ‘n … Lees voort
Maart 21, 2017 · 31 Kommentaar
Flertsie
Wonder of dit ‘n aanvaarde woord is.. ‘flertsie’ soos in ‘n brokkie nuus. Sy het ‘n bril, die Oude vrou van die Hoekhuis. Sy staan in die lig ..skynend oor … Lees voort
Maart 7, 2017 · 19 Kommentaar